Tuesday 25 June 2019

Die wereld is 'n wonderlike affere

Die wêreld is 'n wonderlike affêre
Acrylics & Watercolors on paper
20.5 x 30cm
Unframed work


Die wêreld is ‘n wonderlike affêre
dit gebeur in blomme en wolke
In paaie van herinneringe en genade
en as jy dit vir jouself kies
is dit vol vreugde en mooi oomblikke
©Sonja Peacock


#Acrylicpainting #acrylicsonpaper #watercolorpainting
#woman  #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers

Geseend is hulle

Geseënd is hulle
Acrylics & Watercolors on paper
20.5 x 30cm
Unframed work


Geseënd is hulle wat die eindresultaat
alreeds in die saad kan sien
©Sonja Peacock


#Acrylicpainting #acrylicsonpaper #watercolorpainting
#woman  #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers,

Jy kan kla oor die wind

Jy kan kla oor die wind
Watercolors & Acrylics on paper 
20.5 x 30cm


“Jy kan kla oor die wind
of wag vir die weer om op te klaar
maar om jou seile so te span
dat jy saam met die wind kan vaar
maak jou deel van die oorwinningsplan “
©Sonja Peacock


#Acrylicpainting #acrylicsonpaper #watercolorpainting
#woman  #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers,

Wednesday 19 June 2019

Ek wil jou vir ewig onthou

Ek wil jou vir ewig onthou
Watercolors & Acrylics on paper
20.5 x 30cm
Unframed work 



“Ek wil jou vir ewig onthou
en ‘n blomblaar om jou uitdink
waarin ek jou veilig kan bewaar”
©Sonja Peacock


Ek wil jou vir ewig onthou, #Acrylicpainting #acrylicsonpaper
#woman  #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers,

Dis die klein gewin

Dis die klein gewin
Acrylics & Watercolors on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work 


“Dis die klein gewin
wat eindig in groot oorwin
so dra jou kroon
vol klein dade en elke
dag sade “
©Sonja Peacock


#Acrylicpainting #acrylicsonpaper #woman 
#afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers

Ek hou jou in my hart

Ek hou jou in my hart
Acrylics on wood 
20 x 51cm


Ek jou jou in my hart, #acrylicsonwood #woman
#afrikaans #sonjapeacockart #sonjapeacock

Wednesday 5 June 2019

Vanaand

Vanaand
Watercolors & Acrylics on paper
20.5 x 30cm
Unframed work


“Vanaand, net vir vanaand klim ek in
die buik van die maan en dan word
my oë vensters van blomme en
my hart ‘n storieboek
vol van verlang
en dan wens ek jy was hier …”
©Sonja Peacock


Vanaand, #Acrylicpainting #acrylicsonpaper #woman 
#afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Vra die wind

Vra die wind 
Acrylics & Watercolors on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work


"Vra die wind haar naam
en gee jou woorde vir haar saam
Haar heen en weer ‘n ongekende reis
die hele heelal haar huis"
©Sonja Peacock

#Acrylicpainting #acrylicsonpaper #woman 
#afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Release, Cosmic Rotation, Blissful Moments

  Cosmic Rotation Acrylics on board 30 x 37.5cm Blissful Moments Acrylics on canvas board Each 29.5 x 42cm Release Acrylics on board 30 x 34...