Monday 27 May 2019

Stop en staan stil

Stop en staan stil
Acrylics on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work


"Stop! Stop en staan stil en kyk
hoe klein wonderwerke elke liewe dag
voor jou deur gebeur!"
©Sonja Peacock


Stop en staan stil, #Acrylicpainting #acrylicsonpaper #woman 
#afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Ons is vir mekaar

Ons is vir mekaar
Acrylics on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work


“Ons is vir mekaar
splinter stukkies inkyk
op omblaai papiere.
gister se groot onttroon as
strome breek in riviere
en word dan nederig sag
in die ontbloting
van oggend bloeisels
en genade suiwering
wat in oomblikke uitkring”
©Sonja Peacock

Ons is vir mekaar, #Acrylicpainting #acrylicsonpaper #woman 
#afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Ons gaan soek na geluk

Ons gaan soek na geluk 
Acrylics on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work


"Ons gaan soek na geluk 
of dit ‘n plek is of 
in die hande van iemand 
wat dit vir ons moet bring.
Geluk is die somtotaal 
van als wat met jou gebeur. 
Die goed en die sleg. 
Die mooi saam met die lelik.
Die baie en die min."
©Sonja Peacock



Ons gaan soek na geluk, #Acrylicpainting 
#acrylicsonpaper #woman #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Die lig binne haar

Die lig binne haar
Acrylics on paper 
20.5 x 30cm
Unframed work


Die lig binne haar
het die koning binne 
hom laat ontwaak
©Sonja Peacock


Die lig binne haar, #Acrylicpainting #acrylicsonpaper
#woman #afrikaansegedig #sonjapeacockart #afrikaansevers, 

Wednesday 22 May 2019

Swaar is haar kroon

Swaar is haar kroon
Paper clay & Paper Mâché sculpture
16 x 36cm


"Swaar is haar kroon
Maar tog …
tog … dra sy dit soos ‘n veer
met krag in haar hart
en die determinasie in haar oë
die wil om te oorleef wat in haar siel kom woon
is sy
‘n kampioen
‘n vegter
‘n vrou
‘n koningin"
©Sonja Peacock

#paperclay  #papermâché #mixedmedia #sculpture 
#mixedmediasculpture #papermachesculpture

My hart wil hier bly

My hart wil hier bly
Acrylics on paper
20.5 x 30cm
Unframed work


My hart wil hier bly.
Bly in wit blomblaar
van die mooi jaar.
Ek wil hier bly.
Bly binne die kelkie blom
en my liefde in waterverf gegom.
Ek wil hier bly.
bly in die tuin van wonderwerke
en nuwe vlerke.
©Sonja Peacock


#afrikaansegedigte #afrikaans #acrylics #acrylicpainting 
#sonjapeacockart #sonjapeacock

Release, Cosmic Rotation, Blissful Moments

  Cosmic Rotation Acrylics on board 30 x 37.5cm Blissful Moments Acrylics on canvas board Each 29.5 x 42cm Release Acrylics on board 30 x 34...