Sunday, 5 August 2018

Pa gedig


"Pa jy bou my nes
met raad en draad
jy los my in die lug
met net geloof as sig
dan sweef ek 'n arendsvlug
op jou gewig"
©Sonja Peacock

No comments:

Post a Comment

Special on poster prints, Fat cats

Message me if you are interested